AFRIKAANS 2020 volledige Bybel, hoofletteruitgawe, grootdruk, maroen sagteband, goud-op-snee, duimindeks

$ 61.44

Description Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners. Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.   Produkkenmerke: 2020-vertaling volledige Bybel hoofletteruitgawe (lees meer hier) grootdruk (laai Bybeldrukgroottegids af) maroen sagteband duimindeks goud-op-snee voorwoord voetnote kruisverwysings woordelys 13 kaarte 12.5 punt lettergrootte 1 719 bladsye